Kollektiewe onbewuste

Illustrasie van die struktuur van die hel volgens Dante Alighieri se Divine Comedy. Deur Sandro Botticelli (tussen 1480 en 1490). Volgens Carl Gustav Jung, verteenwoordig die hel universeel die onrusbarende aspek van die kollektiewe onbewuste.

Kollektiewe onbewuste (Duits: kollektives Unbewusstes), 'n term wat deur Carl Jung geskep is, verwys na strukture van die onbewuste wat deur lede van dieselfde spesie gedeel word. Volgens Jung word die menslike kollektiewe onbewuste deur instinkte en argetipes geokkupeer: universele simbole soos die Groot Moeder, die Wyse Ou Man, die Skaduwee, die Toring, Water, die Boom van Lewe en baie ander.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy